Kirk Acevedo

Kirk Acevedo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 November 1971 (1971-11-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirk Acevedo (gebore 27 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Red Line (1998), Invincible (2006), en Dawn of the Planet of the Apes (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search